Goeiedag feesgangers!
Hier sal binnekort skakels na die jongste nuusgebeure asook berigte, foto’s en skindernuus wat nie in die pers verskyn, op die blog gepubliseer word. Die blog word tydens die Grahamstadse Nasionale Kunstefees 2008 bekendgestel, maar sal ook op gereelde basis nuus vanuit die omgewing bevat.
Kom loer gerus in!
Trackback this post | Subscribe to the comments via RSS Feed